Kobalt(II)karbonaat

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2

Kobalt(II)karbonaat is 'n sout van kobalt in sy 2+ oksidasietoestand en koolsuur met chemiese formule Sjabloon:Chem.

Kristalstruktuur

Kobalt(II)karbonaat kristalliseer in die kalsiet-struktuur (G0Sjabloon:Sub in die strukturbericht-klassifikasie).

Termiese ontbinding

Termogravimetriese ontleding van kobalt(II)karbonaat onder stikstof wys die vorming van kobalt(II)oksied teen 333 °C, volgens:

CoCO3(s)333C;N2CoO(s)+CO2

In teenwoordigheid van suurstof kan ook kobalt(II,III)oksied gevorm word. [1]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Karbonate