Koper(I)chloried

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2 Koper(I) chloried is 'n chloried van koper is sy +1 oksidasietoestand. Dit is 'n sout van koper en soutsuur met formule Sjabloon:Chem. Die stof kom in die natuur as die mineraal nantokiet voor.

Suiwering

Onsuiwer CuCl

In suiwer vorm is dit 'n wit vastestof, maar blootgestel aan vog en suurstof verkleur dit groenerig deur die vorming van verbindings van Sjabloon:Chem soos Sjabloon:Chem en Sjabloon:Chem. Dit kan gesuiwer word deur herkristallisasie uit soutsuur. Dit los goed hierin op deur die vorming van 'n kompleks:[1]

CuCl(s)+ClinHCl(aq);60C[CuCl2]

Deur verdunning met water kan die gesuiwerde stof verkry word:

[CuCl2]H2OCuCl(s)+Cl

Eienskappe

Die kristallyne materiaal is nie hard nie. Die Vickers-hardheid is 15,5 Die stof is 'n p-tipe halfgeleier met 'n taamlik groot direkte bandgaping (3,1 eV). Onder hierdie waarde is dit 'n baie deursigtige materiaal tot diep in die nabyinfrarooi gebied (2000 nm). Teen 25C is die geleidingsvermoë 8,05x10Sjabloon:Sup ΩSjabloon:SupcmSjabloon:Sup Teen hoë frekwensies is die diëlektriese permitiviteit ε~20, maar onder 100 Hz neem dit skielik toe tot ~120.[1]

Strukture

Teen kamertemperatuur kristalliseer koper(I)chloried in die kubiese sfaleriet-struktuur. Dit word die γ-fase genoem. [2]Teen hoër temperature (406 °C)[1] vind 'n faseoorgang na die β-fase plaas. Hierdie fase het die wurtziet-struktuur en baie hoë ioniese geleidingsvermoë van amper χ=0,01-0,1 ΩSjabloon:SupcmSjabloon:Sup. By die smeltpunt van die β-fase (417 °C)[1] gaan die ioniese geleidingsvermoë omlaag. [2]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Chloriede