Kubieke meter per mol

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Kubieke meter per mol het die simbool m3mol of m3/mol en is die eenheid van molêre volume in die SI-stelsel.[1]

Dit word nogtans min gebruik omdat dit 'n baie groot eenheid is. Byvoorbeeld die molêre volume van die element kalium is, uitgeduk in hierdie eenheid, 45,94x 10−6 oftewel 0,00004594 m3/mol. In die chemiese laboratorium word dit dikwels liever as 0,04594 L/mol of 45,94 mL/mol uitgedruk ten spyte van die feit dat liters nie regtig tot die SI-stelsel behoort nie. Liter is mos dm3 en desimeters is nie meer deel van die SI-stelsel nie. Hierdie stelsel erken net eenhede soos km, m, mm, μm, nm, pm ens. wat met 'n faktor duisend van mekaar verskil.

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Sjabloon:Normdata