Lantaanoksied
Lantaanoksied is 'n verbinding van lantaan en suurstof met die chemiese formule Sjabloon:Chem.
Die stof is higroskopies.[1]
Kristalstruktuur
Lantaanoksied kristalliseer in 'n trigonale struktuur wat die argetipe is van die D5Sjabloon:Sub-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie. Daar is heelparty oksiede van ander seldsame aarde en 'n aantal metaallegerings wat hierdie struktuur besit, soos: α-Sjabloon:Ch2, α-Sjabloon:Ch2, Sjabloon:Ch2, Sjabloon:Ch2, Sjabloon:Ch2, Sjabloon:Ch2, Sjabloon:Ch2, Sjabloon:Ch2, Sjabloon:Ch2, Sjabloon:Ch2 en Sjabloon:Ch2.[2]
Hierdie struktuur word ook die A-tipe seskwioksied (A-Sjabloon:Ch2-tipe) genoem. (Sien: lantaniedoksiede). Die metaalione het 'n ongewone sewevoudige koördinasie deur suurstofione. Lantaanoksied kan met ander oksiede mengkristalle vorm soos die reeks Sjabloon:Ch2 (x<0,1) wat ook as Sjabloon:Ch2:Eu weergegee word. Hierdie gedoteerde vorms het luminesserende eienskappe.[3]
Teen hoë temperature vind twee faseoorgange plaas. Teen 2313K skakel die struktuur om na die heksagonale H-tipe Sjabloon:Ch2-struktuur en teen 2373K na die X-tipe-struktuur.[4]
Daar is berig dat die stabiele laetemperatuurfase eintlik die C-tipe sou wees, wat teen 500 °C na die A-tipe oorgaan, maar die materiale wat hierdie oorgang vertoon, bevat nog vlugtige komponente. Die C-tipe-struktuur word dalk deur Sjabloon:Ch2-ione gestabiliseer en hierdie materiale is nie suiwer oksiede nie.[4]
Chemiese eienskappe
Lantaanoksied kan uit die elemente vervaardig word:[5]
Die oksied kan nes kalsiumoksied in water geblus word, wat baie hitte vrystel:
Lantaanoksied kan gebruik word om lantaanfluoried te verkry:[3]
Die ammoniumfluoorlantanaat Sjabloon:Ch2 kan teen hoër temperature ontbind word:
Verwysings
Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Oksiede
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs namedFS - ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs namedAflow - ↑ 3,0 3,1 Sjabloon:Cite book
- ↑ 4,0 4,1 Sjabloon:Cite journal
- ↑ Sjabloon:Cite book