Leptongetal

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

’n Leptongetal (histories ook leptonlading genoem)[1] is in deeltjiefisika ’n kwantumgetal wat behoue bly en die verskil verteenwoordig tussen die getal leptone en die getal antileptone in ’n reaksie van elementêre deeltjies.[2] Dit is dus die getal leptone minus die getal antileptone. Wiskundig kan die leptongetal L uitgedruk word as L=nn, waar n die getal leptone is en n die getal antileptone.

Die ses leptone is die elektron, muon en tau asook hul neutrino's: die elektronneutrino, muonneutrino en tauneutrino. Dié ses deeltjies het elkeen ’n antideeltjie, wat ’n teenoorgestelde elektriese lading het.

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Eksterne skakels

Sjabloon:Saadjie