Lys van integrale
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Integrasie is een van die hoofbewerkings van kalkulus. Vir differensiasie kan die eenvoudiger dele van 'n funksie maklik gedifferensieer word, wat differensiasie dan vergemaklik, maar dit kan egter nie met integrasie gedoen word nie. Vir gevalle waar daar met komplekse funksies gewerk word, is dit makliker om 'n lys van integrale byderhand te hou.
Vir die doeleindes van hierdie lys word K as arbitrêre-integrasiekonstante gebruik.
Reëls by die integreer van algemene funksies
Integrale van eenvoudige funksies
Rasionale funksies
Irrasionale funksies
Logaritmes
Eksponensiaalfunksies
Trigonometriese funksies
Hiperboliese funksies
Inverse hiperboliese funksies
Bepaalde integrale sonder geslote-vorm afgeleides
- (die Gaussiese integraal)
- (mits n 'n ewe heelgetal en )
- (mits n 'n onewe heelgetal en )
- (waar die Gamma funksie is)
- (waar die eksponensiaalfunksie is.)
- (waar die gewysigde Bessel funksie van die eerste tipe is.)
- (.
Verwysings
- Stewart, J. (2003). Single Variable calculus. (5th ed.). Belmont, USA: Thomson Learning.
- Groenewald, G.J., Hitge, M. (2005). Analise II Studiegids vir WISK121A. Potchefstroom: Noordwes-Universiteit.
- Jordan, D.W., Smith, P. (2002). Mathematical techniques: An introduction for the engineering, physical and mathematical sciences. USA: Oxford University Press.
Aantekeninge
- Sien ook Lys van afgeleides
- Hierdie artikel is 'n vertaling van die Engelse Wikipedia artikel Table of integrals