Magnesiumsilisied

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2

Magnesiumsilisied is 'n verbinding van magnesium en silikon met die chemiese formule Sjabloon:Ch2.

Kristalstruktuur

Magnesiumsilisied kristalliseer in die kubiese anti-fluoriet-struktuur, C1 in die strukturbericht-klassifikasie.[1]

Chemiese eienskappe

Die verbinding kan uit die elemente verkry word:[1]

2Mg+Si450 oCMg2Si

'n Ander metode gebruik silikondioksied:

SiO2+4MgMg2Si+2MgO
Hidrolise van magnesiumsilisied

Die stof is hard en bros, stabiel in basisse maar dit reageer met sure en stel silikonhidriede en waterstof vry wat kan ontbrand.

Fisiese eienskappe

Magnesiumsilisied is 'n halfgeleier wat interessante termoëlektriese eienskappe besit. Die termoëlektriese doeltreffendheid is hoog: zT= 1,4 by 500°C.[2]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings