Mangaan(II)hidroksied

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2

Mangaan(II)hidroksied is 'n basis van mangaan in sy 2+ oksidasietoestand met formule Sjabloon:Ch2.

Dit kom in die natuur voor as die mineraal pyrochroïet.[1]

Kristalstruktuur

Sjabloon:Ch2 kristalliseer in die gelaagde trigonale kadmiumjodied-struktuur (oftewel die brusiet-stuktuur)[1] wat die C6-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is.

Chemiese eienskappe

Mangaan(II)hidroksied vorm as 'n neerslag wanneer aan 'n oplossing van MnSjabloon:Sup-soute soos mangaan(II)chloried 'n basis soos ammoniak bygevoeg word:

Mn2+(aq)+2Cl(aq)+2NH4+(aq)+2OH(aq)Mn(OH)2(s)+2Cl(aq)+2NH4+(aq)

Die neerslag verkry deur oksidasie van mangaan tot 'n hoër oksidasietoestand spoedig 'n donker kleur wanneer dit aan die lug se suurstof blootgestel word.[2]

Mangaan(II)hidroksied kan elektrochemies in twee stappe geoksideer word:

Mn(OH)2+OHMnOOH+H2O+e;Eo=0.48V

en:

MnOOH+OHMnO2+H2O+e;Eo=+0.18V

(Die standaardpotensiale is teen Hg/HgO in 1M KOH)

Die reaksie veroorsaak aanvanklik uitsetting van die C6-rooster. Later word 'n ander struktuur gevorm. MnOOH kan nie geïsoleer word nie.[3]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Hidroksiede