Natriumortosilikaat
Kristalstruktuur
Sjabloon:Beta-Natriumortosilikaat is 'v watervrye natriumsilikaat. Dis 'n nesosilikaat wat afsonderlike tetraëdriese Sjabloon:Ch2-ione bevat. Dit kristalliseer onder 1233K in 'n trikliniese struktuur. Die natriumione word deur vier of vyf suurstofatome omring [[[:Sjabloon:Ch2]]]-tetraëders deel rande en vorm 'n eendimensionale kettings ewewydig aan [010]. Die ander natriumione het vyfvoudige koördinasie. Die struktuur van Sjabloon:Alfa-Sjabloon:Ch2 bo 1233K is nie bekend nie.[1]
Chemiese eienskappe
Natiumortosilikaat kan verkry word deur kwarts en natriumhidroksied tot 402 °C te verhit maar die druk van die waterdamp moet laag genoeg gehou word.[2]
Die vormingsreaksie kan weergege word as:
Gebruike
Dit word gebruik in produkte vir die verwydering van vet en ander hidrofobiese materiale van harde oppervlaktes.[3]
Verwysings
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs namedVolker - ↑ Sjabloon:Cite web
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs namedPC