Seleendioksied
Sjabloon:Chemiekas2 Seleendioksied of seleen(IV)oksied is 'n verbinding van seleen in sy +4 oksidasietoestand met suurstof. Dit is higroskopies en het die chemiese formule Sjabloon:Ch2.
Dit kom in die natuur as die mineraal downeyïet voor. [1]
Kristalstruktuur

Seleendioksied kristalliseer in 'n tetragonale struktuur wat die argetipe van die C47-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is.
Die struktuur bestaan uit oneindige kettings langs c, wat uit Se0Sjabloon:SubE-tetraëders bestaan, waar E die seleenatoom se alleenpaar verteenwoordig. Die waargenome bindingsafstande teen 286K is:
- Se-O(l) 179,26(4) pm
- Se-O(2) 162,26(9)pm.
Die kortste afstande tussen die kettings, Se---O(2) 275,8(1)pm en 285,7(1)pm dui aansienlike elektrostatiese interaksies tussen die kettings aan. [2]
Sjabloon:Beta-Sjabloon:Ch2 het 'n ortorombiese struktuur met ruimtegroep Pmb2Sjabloon:Sub (#26; a=507,3pm; b=447,1pm; c=753,1pm)[3]
Chemiese eienskappe
Seleendioksied is 'n suur oksied wat met wat er selenoësuur oplewer:
Hierdie suur tas baie metale aan om soute te vorm van seleniete genoem word.
Gebruike
Dit word bygevoeg aan baddens wat in ets gebruik word. Dit word ook gebruik vir die vorming van dekoratiewe kleure op gegalvaniseerde yster en nie-ysterhoudende metale en legerings, en korrosiebeskermende bedekkings in magnesiumlegerings. Dit is 'n reagens in die sintese van geneesmiddelprodukte en word in die vervaardiging van kortisoon en nikotiensuur gebruik.[4]
Verwysings
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs namedAflow - ↑ Sjabloon:Cite journal
- ↑ Sjabloon:Cite web
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs namedPC