Silweroksied
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Silweroksied is 'n verbinding van silwer en suurstof met die formule Sjabloon:Ch2.
Kristalstuktuur
Silweroksied kristalliseer nes koper(I)oksied Sjabloon:Ch2 in die kubiese kupriet-struktuur.[1]
Chemiese eienskappe
Silweroskied slaan neer indien by 'n oplossing van silwernitraat 'n hidroksied soos natriumhidroksied gevoeg word:
Die hidroksied AgOH is nie stabiel nie. Silweroksied los egter weer op as ammonia bygevoeg word deur die vorming van 'n ammoniakompleks.[2]
'n Organiese chloried kan met silweroksied 'n alkohol vorm:[3]
Verwysings
Sjabloon:Oksiede Sjabloon:Normdata
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs namedMP - ↑ Sjabloon:Cite book
- ↑ Sjabloon:Cite book