Silwersulfaat
Silwersulfaat is 'n sout van silwer met swaelsuur met die formule Sjabloon:Ch2.
Kristalstuktuur
Silwersulfaat kristalliseer in die ortorombiese thénardietstruktuur (natriumsulfaat-V) wat die H1Sjabloon:Sub-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie verteenwoordig.[1]
Bo 430 °C gaan dit oor in 'n heksagonale struktuur wat isostruktureel is met die Sjabloon:Ch2-I-struktuur.[2] Die oorgangsentalpie is ΔSjabloon:SubH= 19,3 (1,0) [kJ/mol][3]
Chemiese eienskappe
Dit kan uit silwernitraat en swaelsuur vervaardig word:[4]
Gebruike
Dit word veral gebruik om voorwerpe met silwer te plateer.[4]
Silwersulfaat kan as 'n alternatief vir silwerchloried in verwysingselektrodes gebruik word. Dit is veral aantreklik in toepassings wat sensitief is vir chloriedione. Onmiddellik bruikbare verwysingselektrodes van hierdie tipe is deur middel van skermdrukmetodes vervaardig.[5]
Die reduksiepotensiaal is:
Silwersulfaat word ook as katalisator gebruik bv. vir die verbranding van roet wat uit dieser vrygetel word.[2]
Verwysings
Sjabloon:Chemiesaadjie Sjabloon:Sulfate Sjabloon:Normdata
- ↑ Sjabloon:Cite web
- ↑ 2,0 2,1 Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs namedMasashi - ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs namedConard - ↑ 4,0 4,1 Sjabloon:Cite web
- ↑ Sjabloon:Cite journal