Sinkkarbonaat

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2

Sinkkarbonaat is 'n sout van sink en koolsuur met formule Sjabloon:Chem.

Dit kom in die natuur voor as die mineraal smithsoniet. 'n Ouer naam is lapis calaminaris ([Agricola 1546) of kalamyn.[1]

Dit is 'n belangrike sinkerts. Die stof word verhit om zinkoksied te vorm:

ZnCO3hitteZnO+CO2

En dan word die oksied met koolstof gereduseer om die metaal vry te stel.[2]

Kristalstruktuur

Sinkkarbonaat kristalliseer in die romboëdriese kalsiet-struktuur (G0Sjabloon:Sub in die strukturbericht-klassifikasie.)[3]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Eksterne skakel

  1. Sjabloon:Cite web
  2. Sjabloon:Nl Sjabloon:Cite book
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Graf