Sinknitried

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2 Sinknitried is 'n verbinding van sink en stikstof met die chemiese formule Sjabloon:Ch2.

Dit is 'n vastestof wat in droë lug taamlik stabiel is .

Kristalstruktuur

Sinknitried kristalliseer in die kubiese anti-bixbyïet-struktuur, D5Sjabloon:Sub in die strukturbericht-klassifikasie.[1]

Chemiese eienskappe

Sinknitried kan verkry word deur 'n reaksie van sinkpoeier in 'n stroom droë ammoniakgas by verhoogde temperature (500-600 °C)[2]

3Zn(s)+2NH3(g)500600 oCZn3N2(s)+3H2

Dit reageer hewig met water om sinkhidroksied en ammoniak te vorm:[3]

Zn3N2+6H2O3Zn(OH)2+2NH3

Verwysings

Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Chemiesaadjie Sjabloon:Nitriede