Sinksilikaat

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2

Sinksilikaat is 'n sout van sink en kieselsuur.

Dit is 'n ortosilikaat.

Dit kom in die natuur as die mineraal wilemiet voor.

Kristalstruktuur

Dit kristalliseer in die romboëdriese (trigonale) phenakiet-struktuur.[1] (S1Sjabloon:Sub in die strukturbericht-klassifikasie.

Dit bevat Sjabloon:Ch2-tetraëders en orto- of nesosilikaattetraëders (Sjabloon:Ch2). Die Si-O-bindingslengtes is 162,8(3), 162,9(3), 163,8(3) en 164,3(3) pm.[1]

Chemiese eienskappe

Sinksilikaat kan uit sinkoksied en silikondioksied verkry word deur goed gemengde poeiers van die twee stowwe in 'n inerte atmosfeer te verhit tot bo die smeltpunt van die silikaat (1512 °C). Verhitting moet vinnig wees om verdamping van die sinkoksied te voorkom.[2]

2ZnO(s)+SiO2(s)>1512 oCZn2SiO4(l)

Dit is oplosbaar in 20% HF en ontbind met HCl.[2]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Chemiesaadjie