Suurstof-18
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Suurstof-18 (chemiese notasie Sjabloon:Sub supO) is 'n stabiele isotoop van die element suurstof. Dit is 'n seldsame isotoop.
18O/16O-verhouding
Sjabloon:Hoofartikel Die bepaling van die aanwesigheid van hierdie isotoop (relatief ten opsigte van 16O) in gesteentes is 'n belangrike navorsingsmetode in die geologie en geochemie.
Om die suurstof uit die aluminosilikate van die grond of die gesteentes vry te stel, word dikwels fluorinering met Sjabloon:Chem, [[broompentafluoried|Sjabloon:Chem]] of Sjabloon:Chem gebruik. 'n Ortosilikaat Sjabloon:Chem sal reageer volgens:[1]
Die isotoopverhouding van die vrygestelde Sjabloon:Chem word dan met massaspektrometrie bepaal.
Verwysings
- ↑ Handbook of Stable Isotope Analytical Techniques, Sjabloon:Outeur, Elsevier, 2008, ISBN 0-08-093011-5, ISBN 978-0-08-093011-4