Tin(II)jodied
Tin(II)jodied Sjabloon:Chem is 'n sout van tin, in sy +2 oksidasietoestand, en jodium.
Kristalstruktuur
Die struktuur is monoklinies en het 'n taamlik ingewikkelde gelaagde AXSjabloon:Subb-struktuur waarin tin in twee verskillende omringings voorkom. Tweederde van hulle is in 'n omringing soos dit ook in Sjabloon:Chem se struktuur teruggevind word. Die ander tinatome is in kettings.[1]
Sintese
Hierdie jodied kan vanuit die elemente vervaardig word, maar die produk is dikwels verontreinig met Sjabloon:Chem. 'n Suiwere produk kan verkry word deur:
By afkoeling kristalliseer die vaste verbinding as oranjerooi kristalle.[2]
Perovskietsonselle
Tin(II)jodied is 'n geskikte uitgangsmateriaal vir die vervaardiging van perovskietsonselle wat geen lood bevat nie.. Sjabloon:Chem is oplosbaar in DMF en kan saam met metielammoniumjodied Sjabloon:Chem vorm wat 'n perovskiet-struktuur besit.[3]
Verwysings
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs namedHowie - ↑ Sjabloon:Cite book
- ↑ Sjabloon:Cite web