Uraan(VI)fluoried

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2

Uraan(VI)fluoried of uraanheksafluoried is 'n verbinding van uraan in sy hoogste +6 oksidasietoestand en fluoor met formule Sjabloon:Ch2.

Die fasediagram van Sjabloon:Ch2

Dit is 'n baie vlugtige, kleurlose vastestof wat sublimeer onder normale druk, maar die vloeistof kan maklik gevorm word onder effens hoër drukke. Die stof word gewoonlik in silinders gestoor.

Kristalstruktuur

Die molekule
Die molekule

Die fluoried kristalliseer in 'n ortorombiese struktuur wat uit oktaëdriese molekules bestaan. Hierdie struktuur kom by baie heksafluoriede van oorgangsmetale voor, soos Sjabloon:Ch2 of Sjabloon:Ch2.

Chemiese eienskappe

Die damp reageer met vog in die lug en stel 'n rook van Sjabloon:Ch2 vry:

UF6(g)+H2O(g)UO2F2(s)+4HF(g)+ hitte

Gebruike

Uraanheksafluoried word gebruik in aanlegte wat die isotoop Sjabloon:SupU verryk vir gebruik as kernbrandstof of vir militêre doeleindes.

Verwysings

Sjabloon:Verwysings