Vanadium(III)bromied

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2


Vanadium(III)bromied is 'n sout van vanadium in sy 3+ oksidasietoestand en waterstofbromied.

Dit is 'n halfgeleier met 'n bandgaping van ong. 1eV en vorm donker kristalle.

Kristalstruktuur

Bo 90,4K kristalliseer dit in 'n romboëdriese trigonale struktuur met ruimtegroep RSjabloon:Bostreep, wat as die BiISjabloon:Sub-struktuur bekend is. Dit is 'n gelaagde struktuur. Die lae bestaan uit [[[:Sjabloon:Chem]]]-oktaëders wat rande deel in 'n heuningkoekstruktuur. Daar is 'n vanderwaalsgaping tussen die lae.[1]

Onder 90,4K vind twee oorgange plaas. Die eerste is dalk struktureel. Die twee by 35K is 'n magnetiese oorgang na 'n antiferromagnetiese struktuur.

Eienskappe

Die verbinding se magnetiese susseptibiliteit vertoon Curie-Weiss-gedrag van 150-300K met 'n magnetiese moment van 2,6 μSjabloon:Sub, wat goed ooreenkom met die teoretiese spin-alleen-waarde van n(n+2)=2*4=2.82 vir 'n ioon met [Ar]3dSjabloon:Sup-konfigurasie met twee ongepaarde spins.

Verwysings

Sjabloon:Verwysings