Vierkant

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
'n Vierkant.
Konstruksie van 'n vierkant met 'n passer en liniaal.

'n Vierkant is 'n vierhoek ('n tweedimensionele voorwerp) met vier sye wat almal ewe lank is en vier regte hoeke tussen die sye.

Eienskappe

oppervlak = sy × sy (lengte × hoogte)
  • Die omtrek volg uit die formule:
omtrek = 4 × sy
  • Die lengte van die diagonaal is:
diagonaal = 2 × sy
  • Met 'n vierkant sny die diagonale mekaar in die middel en staan hulle loodreg teenoor elkaar.

Sjabloon:Saadjie

Sjabloon:Normdata