Kubus

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Rooiratel op 11:29, 21 Mei 2024
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Vir ander betekenisse van die woord "kubus", sien gerus Kubus (dubbelsinnig).
'n Kubus met die breedtelyn = a, die dieptelyn = b, die hoogtelyn = c en die diagonaal = d.

'n Kubus, heksaëder, of sesvlak, is 'n platoniese veelvlak (of platoniese vaste liggaam) wat uit ses vlakke bestaan wat almal vierkante is en in agt hoekpunte saamkom. Daar is 12 sye wat almal hoeke met mekaar maak wat gelyk is aan 90°.

Die inhoud van 'n kubus word bereken deur die formule (dus a.a.a), waar "a" gelykstaande aan die hoogte van die kubus is.

Die oppervlak word bereken deur die formule 6 × a², waar "a", weereens, gelykstaande aan die hoogte van die kubus is.

Die diagonaal van 'n kubus kan bereken word deur die formule 3a22, met "a" gelykstaande aan die hoogte van die kubus.

Sjabloon:Platoniese liggame Sjabloon:Saadjie Sjabloon:Normdata