Eksponent

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Addbot op 11:18, 9 Maart 2013 (Verplasing van 4 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q2233915)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

In die wiskunde is 'n eksponent (vanuit Latyns exponere: om buite te plaas) die aantal kere wat die grondtal in 'n magsverheffing met homself vermenigvuldig word om die resultaat te verkry.

Voorbeeld : 74=7777=2401
Hierin is die eksponent 4.

Die wiskundige funksie wat 'n eksponent as 'uitkoms' gee is die logaritme.

Voorbeeld: 7log2401=474=2401

Sjabloon:Saadjie