Eksponent

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

In die wiskunde is 'n eksponent (vanuit Latyns exponere: om buite te plaas) die aantal kere wat die grondtal in 'n magsverheffing met homself vermenigvuldig word om die resultaat te verkry.

Voorbeeld : 74=7⋅7⋅7⋅7=2401
Hierin is die eksponent 4.

Die wiskundige funksie wat 'n eksponent as 'uitkoms' gee is die logaritme.

Voorbeeld: 7log⁡2401=4⇔74=2401

Sjabloon:Saadjie Sjabloon:Normdata