Lood(IV)chloried
Lood(IV)chloried is 'n verbinding van lood (in oksidasietoestand +4) met chloor. Dit is 'n taamlik onstabiele reaktiewe verbinding wat in teenstelling tot lood(II)chloried 'n molekulêre struktuur besit. Dit bestaan uit tetraëdriese Sjabloon:Chem-molekule wat redelik kovalent is. Die verbinding word daarom dikwels ook loodtetrachloried genoem.
Die stof ontbind maklik deur [1]
- ()
Daar is berigte dat hierdie reaksie tot ontploffings kan lei en dat die stof daarom onder suiwere swawelsuur by -80 °C in die donker bewaar moet word.[2]
Die tetrachloried kan vervaardig word deur Sjabloon:Chem in 'n soutsuuroplossing te suspendeer -wat die ioon Sjabloon:Chem skep- en chloorgas deur te lei by 0 °C. Dit vorm die heksaplumbaat-ioon Sjabloon:Chem. Die heksaplumbaat van ammonium kan as vastestof neergeslaan word en hierdie stof met swawelsuur in Sjabloon:Chem omgesit:
Verwysings
Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Chloriede
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs namedWiberg - ↑ The Chemistry of Germanium: Tin and Lead Sjabloon:Outeur Elsevier, 2014 ISBN 1483187586, ISBN 9781483187587