Lood(IV)chloried

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2

Lood(IV)chloried is 'n verbinding van lood (in oksidasietoestand +4) met chloor. Dit is 'n taamlik onstabiele reaktiewe verbinding wat in teenstelling tot lood(II)chloried 'n molekulêre struktuur besit. Dit bestaan uit tetraëdriese Sjabloon:Chem-molekule wat redelik kovalent is. Die verbinding word daarom dikwels ook loodtetrachloried genoem.

Die stof ontbind maklik deur [1]

PbCl4PbCl2(s)+Cl2(g)
(ΔrxnH=30,1kJmol)

Daar is berigte dat hierdie reaksie tot ontploffings kan lei en dat die stof daarom onder suiwere swawelsuur by -80 °C in die donker bewaar moet word.[2]

Die tetrachloried kan vervaardig word deur Sjabloon:Chem in 'n soutsuuroplossing te suspendeer -wat die ioon Sjabloon:Chem skep- en chloorgas deur te lei by 0 °C. Dit vorm die heksaplumbaat-ioon Sjabloon:Chem. Die heksaplumbaat van ammonium kan as vastestof neergeslaan word en hierdie stof met swawelsuur in Sjabloon:Chem omgesit:

(NH4)2[PbCl6](+H2SO4)H2PbCl62HCl+PbCl4

Verwysings

Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Chloriede

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Wiberg
  2. The Chemistry of Germanium: Tin and Lead Sjabloon:Outeur Elsevier, 2014 ISBN 1483187586, ISBN 9781483187587