Ammoniumperchloraat

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2 Ammoniumperchloraat is 'n sout van ammonium en perchloorsuur met die formule Sjabloon:Ch2.

Dit is higroskopies by 75-95% lugvogtigheid en vervloei bo 95%.

Kristalstruktuur

By kamertemperatuur kristalliseer Sjabloon:Alfa-Sjabloon:Ch2 in 'n ortorombiese struktuur wat afgelei is van die barietstruktuur, nes die laetemperatuurfase van kaliumperchloraat. Nes hierdie stof is daar by 513K 'n oorgang na 'n kubiese struktuur. Die oorgang is van die eerste orde. [1] Maar dit is vanweë die stof se termiese ontbinding moeilik om te bestudeer.

Chemiese eienskappe

Die ione

Dit bestaan uit tetraëdriese ammonium- en perchloraatione. Sjabloon:Ch2 is 'n baie sterk oksideermiddel, terwyl ammonium reduserend is. Dit maak dit 'n plofstof.

Vervaardiging

Ammoniumperchloraat kan op verkeie maniere vervaardig word:

Die termiese ontbinding

Die suiwer sout ammoniumperchloraat begin in vakuum by ongeveer 130 °C om te sublimeer en te ontbind. Ontsteking vind egter eers by ongeveer 400 °C plaas.[4]

Die ontbinding vind deur meer as een reaksiemeganisme plaas. Onder 300 °C kan die ontbinding hoofsaaklik deur die volgende stoïgiometriese vergelyking voorgestel word[4]

4NH4ClO42Cl2+8H2O+2N2O+3O2

met spore van Sjabloon:Ch2, Sjabloon:Ch2, Sjabloon:Ch2 en ander sogenaamde "nitreuse dampe". Bo 300°C neem die hoeveelhede Sjabloon:Ch2 en "nitreuse dampe" toe. In die hoë temperatuurgebied, bo 380°C, word die reaksie plofbaar word en volg dit hoofsaaklik die vergelyking: [4]

2NH4ClO44H2O+Cl2+O2+2NO

Ander gasse is echter ook aangetref soos Sjabloon:Ch2,Sjabloon:Ch2 of Sjabloon:Ch2

Gebruike

Ammoniumperchloraat is 'n plofstof wat gebruik word as 'n komponent van vuurwerke, flitspoeiers, rooklose stralers en vuurpyle. Dit word ook gebruik in oksideer-, gravure- of etsverbindings, en as 'n reagens in die analitiese chemie. Perchloraat word gebruik (alleen of in kombinasie met ander antitiroïedmiddels) om amiodaroon-geïnduseerde tirotoksikose te behandel, 'n toestand waarin skildklierafwykings voortspruit uit oormaat jodium wanneer die jodiumbevattende middel amiodaroon gegee word om hartaritmie te beheer.[5]


Verwysings

Sjabloon:Verwysings

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Grets
  2. Sjabloon:Cite web
  3. Sjabloon:Cite web
  4. 4,0 4,1 4,2 Sjabloon:Cite web
  5. Sjabloon:Cite book