Bariumbromied
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Sjabloon:Chemiekas2 Bariumbromied is 'n sout van barium en waterstofbromied met die formule Sjabloon:Ch2.
Dit is 'n higroskopiese stof wat aan die lug blootgestel vervloei deurdat dit water aantrek. [1][2]
Kristalstruktuur
Bariumbromied kistalliseer in die ortorombiese cotunniet (Sjabloon:Ch2)-struktuur[2], wat die kode C23 van die strukturbericht-klassifikasie dra.
Chemiese eienskappe
Die verbinding kan verkry word deur reaktie van bariumkarbonaat met waterstofbromied:
Uit oplossing word die dihidraat Sjabloon:Ch2 gevorm wat teen 75 °C smelt. Verhit teen 120 °C kan die watervrye sout verkry word.[1]
Bariumbromied het saam met bariumchloried 'n rol gespeel in Marie Curie se ontdekking en suiwering van radiumsoute. [3]