Derdegraadse vergelyking

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Grafiek van 'n derdegraadse vergelyking. (1/4)(x+4)(x+1)(x-2) = x3/4 + 3x2/4 - 3x/2 - 2

'n Derdegraadse vergelyking is 'n wiskundige vergelyking in die vorm:

ax3+bx2+cx+d=0

Faktorisering van 'n derdegraadse vergelyking

As r enige wortel is van die derdegraadse vergelyking, dan kan ons (xr ) as 'n faktor gebruik word om die volgende te verkry:

(xr)(ax2+(b+ar)x+c+br+ar2)=ax3+bx2+cx+d

Standaard vorme:

(x3a3)=(xa)(x2+ax+a2)
(x3+a3)=(x+a)(x2ax+a2)

Kyk ook

Sjabloon:Saadjie