Gaskonstante

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Die gaskonstante, ook genoem molêre gaskonstante, universele gaskonstante of idealegaskonstante, word voorgestel as die simbool R.

  • R = 8.31446261815324 kPa.m3/(kmol.K)[1]
  • R = 1545 (lb/vt2.vt3)/(lbmol. °R)
  • R = 10.731577089016 (pvd vt3) / (lbmol °R)

0°C = 273.15°K = 32°F = 491.67°R

pvd = pond per vierkante duim (Engels = psi = pound per square inch)

Dit word soos volg gebruik in die idealegaswet om die verwantskap tussen parameters te bepaal in 'n gas:

PV=nRT

of vir afwyking van ideale kondisies:

PV=znRT

waar:

  • R = 8.314 kPa.m3/(kmol.K) - Die idealegaskonstante se eenhede bepaal die eenhede van die res van die vergelyking.
  • P = Druk in kPa
  • V = Volume in m3 of volume vloeitempo in m3/h
  • z = Saampersbaarheidsfaktor (dimensieloos)
  • n = Hoeveelheid mol gas in kmol of molvloei in kmol/h
  • T = Absolute temperatuur in Kelvin (1 °C = 273.15 °K)

Eenhede

Uit die idealegaswet is die baie duidelik dat die eenhede van R die volgende isː

kPa⋅m3kmol⋅K Sjabloon:Spaces of Sjabloon:Spaces Pa⋅m3mol⋅K

Omdat Pa=Nm3, kan dit ook soos volg omskryf word:

Pa⋅m3mol⋅K=Nm2×m3mol⋅K=N⋅mmol⋅K=Jmol⋅K

Dus:

8.314kPa⋅m3kmol⋅K=8.314Pa⋅m3mol⋅K=8.314Jmol⋅K


Sien ook

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Sjabloon:Saadjie Sjabloon:Normdata

  1. ↑ Die eenhede vir R kan ook uitgedruk word as kJ/(kmol.K): kPa.m3=kNm2⋅m3=kN⋅m=kJ