Hoekmomentum

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Hierdie giroskoop bly as gevolg van hoekmomentum regop terwyl dit in die rondte tol.

In fisika is die hoekmomentum die rotasie ekwivalent van lineêre momentum. Dit kan meer spesifiek beskryf word as die moment van lineêre momentum. Die hoekmomentum van 'n voorwerp bly konstant indien daar geen eksterne moment (wringkrag) toegepas word nie.

Verwantskap Tussen Lineêre- en hoekmomentum

Lineêre momentum is direk eweredig aan die massa m en die snelheid v van 'n voorwerp, net so is hoekmomentum direk eweredig aan die traagheidsmoment I en hoeksnelheid ω van die voorwerp[1]

Vir die hoekmomentum om punt O vir 'n partikel is die verwantskap tussen lineêre momentum en hoekmomentum as volg:

LO=rp

waar:

Verandering in hoekmomentum

Die verandering in hoekmomentum H˙ vir 'n tydstip is gelyk aan die som van eksterne momente ΣMO wat wiskundig as volg voorgestel word:

LO˙=ΣMO

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

  1. Sjabloon:Cite book, p. 21. (beskikbaar by Google books)