Keël

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Lêer:Kegel.jpg
'n Keël met radius r, hoogte h en lengte van skuinssy l.

'n Keël is 'n driedimensionele geometriese vorm wat deur twee parameters beskryf word. Dit kan vergelyk word met die vorm van 'n (afgeslote) heksehoed.

Indien r die straal van die sirkelvormige basis van die keël is, h die hoogte is en l die lengte van die skuinste van die punt van die keël tot die sirkelvormige rand, dan is:

Oppervlak kegel=πlr=πr(r2+h2)
Oppervlak basis=πr2
Totale oppervlak=πlr+πr2=πr(r+(r2+h2))
Volume=13πr2h


Gedeeltelike volume

Lêer:Keel(gedeeltelik).PNG
Keël.

Hier volg die oppervlak en volume van 'n keël.

Totale volume

Totale volume=13πR2H

Gedeeltelike volume

  • R, H: Radius en hoogte van groot keël
  • r: Klein radius
  • h: Afstand tussen groot en klein radius (sien skets)

In terme van R, H en h: Gedeeltelike volume=πhHR2(H−h+h23H)

In terme van R, H en r: Gedeeltelike volume=13πR2H(1−r3R3)

In terme van R, r en h: Gedeeltelike volume=13πR3hR−r(1−r3R3)

Afleiding van formule vir volume

Gestel keël se dimensies is:

  • R = Radius
  • H = hoogte

Kies 'n baie dun skyfie in die keël wat afstand h van die bopunt is met dikte dh.

Die radius van die dun skyfie, kan soos volg bepaal word:

rR=hH
r=RHh

Die volume van die dun skyfie is die volgende:

dV=πr2dh=π(RHh)2dh=π(RH)2h2dh

Integreer nou van 0 tot H:

V=π(RH)2∫0Hh2dh
V=π(RH)213[H2−02]
V=13πR2H

Afleiding van formule vir gedeeltelike volume

In terme van R, H en h

Gedeeltelike volume=13πR2H−13πr2(H−h)

=13π[R2H−r2(H−h)]

r kan soos volg geskryf word in terme van R, H en h:

rH−h=RH
r=RH(H−h)

Hierdie kan weer terug vervang word in die oorspronklike formule:

Gedeeltelike volume=13π[R2H−R2H2(H−h)3]

(H−h)3=H3−3H2h+3Hh2−h3

Vervang weer terug in hoof formule:

Gedeeltelike volume=13πR2[H−1H2(H3−3H2h+3Hh2−h3)]

=13πR2[H−H+3h−3h2H+h3H2]
=13πhR2[3−3hH+h2H2]
=πhR2[1−hH+h23H2]
=πhHR2[H−h+h23H]

In terme van R, H en r

Gedeeltelike volume=groot kegel−klein kegel

Stel:

  • x = hoogte van klein keël
  • r = radius van klein keël

Gedeeltelike volume=13πR2H−13πr2x

Die verhouding tussen x, r, H en R is:

xr=HR⇒x=rHR

Dus:

Gedeeltelike volume=13πR2H−13πr3HR

=13πR2H(1−r3R3)


In terme van R, r en h

Kry eers H in terme van R, r en h:

HR=H−hr
HR=Hr−hr
Hr−HR=hr
H(1r−1R)=hr
H(R−rRr)=hr
H=Rrhr(R−r)
H=RhR−r

Vervang hierdie nou in die formule wat in terme van R, H en r is:

Gedeeltelike volume=13πR2H(1−r3R3)

=13πR3hR−r(1−r3R3)

Kyk ook

Eksterne skakels

Sjabloon:Normdata