Konstante van Boltzmann
| Waarde van Sjabloon:Mvar[1] | Eenhede |
|---|---|
| Sjabloon:Val | J⋅K−1 |
| Sjabloon:Val | eV⋅K−1 |
| Sjabloon:Val | erg⋅K−1 |
Die konstante van Boltzmann (Sjabloon:Math of Sjabloon:Mvar), vernoem na Ludwig Boltzmann, is 'n natuurkundige konstante wat die gemiddelde kinetiese energie van 'n partikel in 'n ideale gas met die temperatuur van die gas verbind.[2] Dit is die gaskonstante Sjabloon:Mvar gedeel deur die konstante van Avogadro Sjabloon:Math:
Die konstante van Boltzmann het die dimensie van energie gedeel deur temperatuur, dieselfde as entropie.
Voor 19 Mei 2019 is sy waarde in SI-stelsel 'n gemete hoeveelheid. Sy metings maak staat op die definisie van die kelvin in terme van die trippelpunt van water. Volgens die 2015 CODATA, is sy voorgestelde waarde (met standaardonsekerheid in hakkies) Sjabloon:Val.
Nadat die herdefinisie of SI basis eenhede by die 26de Algemene Konferensie vir Mate en Gewigte (CGPM) op 16 November 2018,[3][4] aangeneem is, is die definisie van die kelvin sal verander en is nou gebaseer op 'n vaste presiese waarde van die konstante van Boltzmann. Hierdie herdefinisie het op 20 Mei 2019 in werking getreë. In 1983, tydens die 17de CGPM, kry Ligsnelheid op dieselde manier 'n vaste waarde.[5] Die huidige waarde van Sjabloon:Math is Sjabloon:Val J⋅K−1.[6]