Manningvergelyking

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Die Manningvergelyking is 'n empiriese formule wat die gemiddelde snelheid van 'n vloeistof bereken wat in 'n kanaal vloei wat nie die vloeistof heeltemal omsluit nie. Dit is dus geldig vir vloei in 'n oop kanaal.

Lêer:Vloei in kanaal.png
Vloei in 'n oop kanaal.

Die snelheid word soos volg berekenː

v=knRH2/3S
RH=AP

Vir 'n oop kanaal met hoogte H en wydte W is:

A=W×H
P=2×H+W

waar:

  • v = Vloeisnelheid in m/s
  • k = 1 m1/3/s of 1.49 vt1/3/s
  • n = Manning ruheidsfaktor[1]
  • RH = Hidrouliese radius
  • S = Helling van kanaal (Δh/L)
  • A = Vloei deursnitarea
  • P = Benatte omtrek

Omskakel na Britse eenhede

k=1[m1/3s]×[vt0.3048m]1/3=1.4859[vt1/3s]

Kyk ook

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

  1. Vir 'n lys van n-waardes kyk Manning's Roughness Coefficients