Niven se stelling

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Weesbladsy In wiskundeNiven se stelling (genoem na Ivan Niven) dat die enigste rasionale waardes van θ in the interval 0° ≤ θ ≤ 90° waarvoor die sinus van θ grade ook rasionaal is, die hoeke in die volgende drie gevalle is:[1]

sin0=0,sin30=12,sin90=1.

In radiale word vereis dat 0 ≤ x ≤ Sjabloon:Pi/2, dat x/Sjabloon:Pi rasionaal is, en dat sin x rasionaal is. Die stelling geld dus vir sin 0 = 0, sin Sjabloon:Pi/6 = 1/2, en sin Sjabloon:Pi/2 = 1.

Die stelling verskyn as Corollarium 3.12 in Niven se boek oor irrasionale getalle.[2]

Die stelling kan ook na die ander trigonometriese funksies uitgebrei word.[2] Vir rasionale waardes van θ is die enigste rasionale waardes van die sinus of kosinus 0, ±1/2, en ±1; die enigste rasionale waardes van die sekans of kosekans is ±1 en ±2, en die enigste rasionale waardes van die tangens of kotangens is 0 en ±1.[3]

Sien ook

Verswysings

Sjabloon:Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

  1. Sjabloon:Cite journal
  2. 2,0 2,1 Sjabloon:Cite book
  3. A proof for the cosine case appears as Lemma 12 in Sjabloon:Cite journal