Tangens
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Die tangens van 'n hoek word gedefinieer as die verhouding tussen die teenoorstaande en die aanliggende sye van 'n reghoekige driehoek.
In reghoekige driehoek ABC is: ;
En ook:
;
;
Om te onthou
Sin: “sints” → sin = teenoorstaande oor skuins
Cos: “cosas” → cos = aangrensend oor skuins
Tan: “tanta” → tan = teenoorstaande oor aangrensend
Inverse- of boogtan
Wanneer die hoek uitgewerk word van die verhouding van die sye, noem ons dit boogtan of die inverse van tan.
Die boogtan van 1.0 is 45° of:
In Engels word dit "arctan" genoem.
Excel
In Microsoft Excel word die hoek in radiale gebruik en daarom word tangens soos volg gebruik:
- TAN(45*PI()/180) = TAN(RADIANS(45)) = 1
- ATAN(1)*180/PI() = DEGREES(ATAN(1)) = 45