Terbium
Sjabloon:Elementboks opskrif Sjabloon:Elementboks reeks Sjabloon:Elementboks groepperiodeblok Sjabloon:Elementboks atoommassa gpm Sjabloon:Elementboks ekonfig Sjabloon:Elementboks eperskil Sjabloon:Elementboks afdeling fisieseiensk Sjabloon:Elementboks fase Sjabloon:Elementboks kristalstruktuur Sjabloon:Elementboks Strukturbericht Sjabloon:Elementboks oksiedtoest |}
Terbium is 'n chemiese element met die simbool Tb.
Terbium is een van die lantaniede. Dit kan uit die mineraal monasiet verkry word waarvan dit 0.03% uitmaak. Ioonuitwisseling het die skeiding van hierdie element van die ander lantaniede moontlik gemaak en 'n reduksie van die anhidriese chloried of fluoriet met kalsiummetaal kan gebruik word om terbiummetaal te vervaardig.
Dit is 'n silwergrys metaal wat in twee modifikasies voorkom. Die oorgangstemperatuur is 1 289 °C. Die metaal is in lug taamlik stabiel. Dit is smeebaar en kan met 'n mes gesny word. Die oksied is donkermaroen of sjokolade van kleur. Die element het 21 isotope met massa's tussen 145 en 165 au.[1]
Chemiese eienskappe
Terbium onderskei hom van ander lantanoïede omrede van sy vermoë om vierwaardige verbindings te vorm. Dit hang saam met die feit dat die elektronkonfigurasie van 'n neutrale terbiumatoom in sy grondtoestand [Xe]6sSjabloon:Sup5dSjabloon:Sup4fSjabloon:Sup is. Gewoonlik vorm Ln-metale met fluoor driewaardige fluoriede Sjabloon:Chem omdat hulle die s- d-elektrone verloor maar nie hulle f-elektrone nie. Terbium reageer teen kamertemperatuur verder en verloor een f-elektron:[2]
DieSjabloon:Chem-ioon het die konfigurasie [Xe]6sSjabloon:Sup5dSjabloon:Sup4fSjabloon:Sup. Soos gadolinium Sjabloon:Chem is die f-skil vir die helfte gevul en dit stabiliseer hierdie konfigurasie. Terbium is nie heeltemal uniek nie. Serium kan ook Sjabloon:Chem en doen dit reeds teen kamertemperatuur.
- Sien ook: Kategorie:Verbindings van terbium
Verwysings
Eksterne skakels
Sjabloon:Commons-kategorie inlyn Sjabloon:Wikt-inlyn