Sjabloon:Dimensielose SI-eenhede

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
SI Dimensielose afgeleide eenhede
Naam Simbool Grootheid Definisie
radiaal rad straalhoek/straalboog Die eenheid van hoek is die hoek in die middel van 'n sirkel wat deur 'n boog onderspan word met 'n omtrek wat gelyk is aan die lengte van die radius van die sirkel. Daar is 2π radiale in 'n sirkel.
steradiaal sr Soliede hoek Die eenheid van soliede hoek is die soliede hoek in die middel van 'n sfeer wat onderspan word deur 'n gedeelte van die sfeer met 'n oppervlak gelyk aan r2. Daar is 4π steradiale in 'n sfeer.