Swaeldioksied

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2

Swaeldioksied is 'n chemiese verbinding van swael en suurstof met die chemiese formule Sjabloon:Chem. By kamertemperatuur is dit 'n kleurlose gas met 'n stekende, verstikkende reuk.

Die gas word by verbranding van swael gevorm:

S+O2SO2

Die swaelatoom het 'n oksidasiegetal van +4 in hierdie molekuul, wat nie die hoogste moontlike waarde is nie. Dit wil sê dat dit nog met suurstof kan reageer en swaweltrioksied kan vorm volgens:

2SO2+O22SO3

Hierdie reaksie is nogtans slegs in aanwesigheid van 'n katalisator soos vanadium(V)oksied Sjabloon:Chem[1] moontlik.

Swaeldioksied is 'n taamlik sterk Lewis-suur wat met water swaeligsuur Sjabloon:Chem vorm:

SO2+H2OH2SO3

Hierdie reaksie kan ekologiese gevolge inhou. Die verbranding van brandstowwe wat swael bevat, soos steenkool of olie, stel swaeldioksied vry wat in die water van riviere en mere oplos.

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Sjabloon:Normdata

  1. General Chemistry, Enhanced Edition, Sjabloon:Aut, Cengage Learning, 2010, ISBN 0-538-49752-1, ISBN 978-0-538-49752-7