Titaan(IV)nitraat
Titanium(IV)nitraat is 'n molekulêre verbinding van titaan in sy hoogste +4 oksidasieotestand met nitraat-groepe as sy ligande.[1]
Kristalstruktuur
Die stof kristalliseer in 'n monokliniese struktuur wat uit Sjabloon:Ch2-molekules bestaan. Die sentrale titaanatoom het 'n agtvoudige koöridinasie deur vier bidentate nitraatgroepe. [2]
Chemiese eienskappe
Dit kan verkry word deur 'n reaksie tussen titaan(IV)chloried en distikstofpentoksied in koolstoftetrachloried teen lae temperature.[1]
'n Ander reaksie is met chloornitraat, ook by lae temperature:[1]
Titaan(IV)nitraat kan by +50 °C onder vacuum gesublimeer word, maar dit ontbind maklik na Sjabloon:Ch2 wat nie vlugtig is nie.
Die stof is baie higroskopies en kan net gebruik word as reagens in organiese reaksie indien dit in 'n inerte atmosfeer sonder vog gebeur. Dit nitrateer organiese molekules soos benseen, tolueen, ntirobenseen en chlorobenseen. [3]
Verwysings
Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Chemiesaadjie Sjabloon:Nitrate
- ↑ 1,0 1,1 1,2 Sjabloon:Cite book
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs namedCCDC - ↑ Sjabloon:Cite journal