Lood(IV)oksied
Lood(IV)oksied is n verbinding van lood in sy +4 oksidasietoestand met suurstof. Dit het die formule Sjabloon:Ch2.
Dit is 'n amfoteriese stof wat dikwels as die katode van loodsuurbatterye gebruik word.
Kristalstruktuur
Die verbinding het twee modifikasies wat in die natuur as minerale voorkom:
- Sjabloon:Alfa-Sjabloon:Ch2: scrutinyïet[1] [2]
- Sjabloon:Beta-Sjabloon:Ch2: plattneriet is tetragonaal en het die rutiel-struktuur.[3][4]
Chemiese eienskappe
Lood(IV)oksied is 'n sterk oksideermiddel. Met swaelsuur stel dit suurstof vry:[5]
Met soutsuur word chloor gevorm:[5]
Droë lood(IV)oksied oksideer droë swaeldioksied tot sulfaat en stel daarby hitte vry waardeur die massa gaan gloei. [5]
Dit kan uit lood(II,IV)oksied gevorm word in 'n reaksie met salpetersuur:[5]
Die stof kan uit oplossings van PbSjabloon:Sup, soos van die chloried, verkry word deur hipochloriet OClSjabloon:Sup as oksideermiddel by te voeg:[6]
By verhitting stel dit suurstof vry en vorm lood(II)oksied:[6]
Verwysings
Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Oksiede Sjabloon:Normdata
- ↑ Sjabloon:Cite web
- ↑ Sjabloon:Cite web
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs namedPC - ↑ Sjabloon:Cite web
- ↑ 5,0 5,1 5,2 5,3 Sjabloon:Cite book
- ↑ 6,0 6,1 Sjabloon:Cite book