Lood(IV)oksied

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2

Lood(IV)oksied is 'n verbinding van lood in sy +4 oksidasietoestand met suurstof. Dit het die chemiese formule Sjabloon:Ch2.

Dit is 'n amfoteriese stof wat dikwels as die katode van loodsuurbatterye gebruik word.

Kristalstruktuur

Die verbinding het twee modifikasies wat in die natuur as minerale voorkom:

Chemiese eienskappe

Lood(IV)oksied is 'n sterk oksideermiddel. Met swaelsuur stel dit suurstof vry:[5]

2PbO2+2H2SO4→2PbSO4+H2O+O2

Met soutsuur word chloor gevorm:[5]

PbO2+4HCl→PbCl2+2H2O+Cl2

Droë lood(IV)oksied oksideer droë swaeldioksied tot sulfaat en stel daarby hitte vry waardeur die massa gaan gloei.[5]

PbO2(s)+SO2(g)→PbSO4(s)

Dit kan uit lood(II,IV)oksied gevorm word in 'n reaksie met salpetersuur:[5]

Pb3O4+4HNO3→2Pb(NO3)2+PbO2+2H2O

Die stof kan uit oplossings van PbSjabloon:Sup, soos van die chloried, verkry word deur hipochloriet OClSjabloon:Sup as oksideermiddel by te voeg:[6]

2PbCl2(aq)+Ca(OCl)2(aq)+2H2O→2PbO2↓+CaCl2(aq)+4HCl(aq)

By verhitting stel dit suurstof vry en vorm lood(II)oksied:[6]

2PbO2(s)→400C2PbO(s)+O2↑

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Sjabloon:Lood verbindings Sjabloon:Oksiede Sjabloon:Portaalbalk Sjabloon:Normdata

  1. ↑ Sjabloon:Cite web
  2. ↑ Sjabloon:Cite web
  3. ↑ Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named "PC".
  4. ↑ Sjabloon:Cite web
  5. ↑ 5,0 5,1 5,2 5,3 Sjabloon:Cite book
  6. ↑ 6,0 6,1 Sjabloon:Cite book