Fosforpentachloried

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2

Fosforpentachloried of fosfor(V)chloried is 'n verbinding van fosfor in sy +5 oksidasietoestand en chloor

Strukture

In die damp- en vloestoffase het die verbinding een molekulêre struktuur. Die molecule het die vorm van 'n trigonale bipiramide. In die vastestof tree autoionisasie op:[1]

2PCl5PCl4++PCl6
Die Sjabloon:Ch2 en Sjabloon:Ch2 ione in die vastestof

Die kristalstuktuur is tetragonaal en 'n afgeleide van die sesiumchloried-struktuur met afwisselende tetraëdriese tetrachlorofosfonium Sjabloon:Ch2-katione en oktaëdriese heksachlorofosfaat Sjabloon:Ch2-anione.[2]

Chemiese eienskappe

Dit is 'n higroskopiese vastestof wat vervloei in vogtige lug en wat met water reageer en fosforsuur en soutsuur vrystel. Dit is oplosbaar in koolstofdisulfied en koolstoftetrachloried. By verhitting ontbind dit in Sjabloon:Ch2 en Sjabloon:Ch2.

Dit reageer met alkohole en stel 'n organiese chloriede vry.

Gebruike

Fosforpentachloried is 'n reagens wat in die organiese sintese gebruik word, bv. in die Von Braun amieddegradasie: of in die Sonn-Müller-reaksie:

Verwysings

Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Chloriede

  1. Sjabloon:Cite journal
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Materials project