Reynoldsgetal

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Die Reynoldsgetal is 'n dimensielose getal wat 'n aanduiding van turbulensie is.

Re=ρudμ

Waar:

ρ = digtheid in kg/m3
u = snelheid van die vloeier in die pyp in [m/s]
d = binnediameter van die pyp in meter [m]
μ = dinamiese viskositeit in [Pa.s] of [N.s/m2] of [kg/(ms)]. Die viskosteit van water by 21 °C is 1 cP of 0.001 Pa.s

In terme van eenheidsimbole:

kgm3⋅ms×mkgm⋅s=kgm3⋅ms×m1×m⋅skg=1

Kyk ook

Eksterne skakels

Sjabloon:Commonskat

Sjabloon:Saadjie