Torus
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

'n Torus is 'n 3-D geometriese vorm wat deur die draai van 'n skyf met radius oor 'n sirkel met radius gevorm is. Indien is die torus 'n kringvormige buisie. Sjabloon:Multiple image
'n Torus kan as volg parametries gedefinieer word:[1]
waar
- is hoeke wat 'n volle sirkel maak, sodat hulle waardes begin en eindig by dieselfde punt,
- is die afstand vanaf die middelpunt van die buisie om die middelpunt van die torus,
- is die radius van die buisie.
is bekend as die "grootradius" en is bekend as die "kleinradius".[2] Die verhouding gedeel deur staan bekend as die aspekverhouding.
Daar is drie verskillende klasse van toruse afhangend van die drie moontlike aspekverhoudings tussen en :
- beskryf die bekende torus met 'n gat deur die middel.
- beskryf die horingtorus, dit wil sê 'n torus met 'n nuldeursneegat.
- beskryf die self-sny spiltorus.
- Wanneer verander die torus in 'n sfeer.
Wanneer is dit maklik om die oppervlak en volume van die torus met behulp van die swaartepuntstelling van Pappus te bereken:[3]