Stikstofoksied

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

'n Stikstofoksied is 'n chemiese verbinding van stikstof en suurstof (Sjabloon:Chem).

Daar is heelparty stikstofoksiede:

Stikstofmonoksied wat deur verbranding ontstaan, sal in die atmosfeer skielik met suurstof reageer volgens:

N2+O22NO
2NO+O22NO2

Hierdie proses is 'n belangrike stap in lugbesoedeling en daar sal altyd 'n mengsel van NO en NO2 teenwoordig wees. Hierdie mengsels word dikwels met Sjabloon:Chem of stikstofoksiede aangegee.

Sjabloon:Normdata